hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10

Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Koning Agashverosh het ’n belasting op die hele land en op die eilande van die see gehef

2. al die dade van sy krag en sterkte en die lof en eer van die grootheid van Mordekhai, waartoe die koning hom verhoog het, let op, dit is opgeteken in die boekrol van die kronieke van die konings van die Mede en die Perse,

3. want Mordekhai, die Y’hudahiet, tweede na koning Agashverosh, het die hoof oor hulle van Y’hudah geword en het die beste vir sy volk gesoek en namens sy hele geslag gepraat.