Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was gordyne van wit katoen en wol en behangsels van pers, vasgebind met koorde van fyn linne en pers stowwe aan silwerringe en marmerpilare! Die sitbanke was van goud en silwer op ’n plaveisel van marmer en die matte was van fyn linne en sy!

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:6 in konteks