Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As dit die koning tevrede stel, laat daar ’n koninklike bevel van hom af uitgaan en geskryf word in die wette van die Mede en die Perse sodat dit nie verander kan word nie dat Vashti, die koningin, nie meer na koning Agashverosh mag kom nie en laat die koning haar koninklike posisie gee aan ’n ander wat beter is as sy

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:19 in konteks