Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want hierdie daad van die koningin sal al die vroue bereik sodat hulle mans in hul oë veragtelik sal wees en hulle sal sê: “Koning Agashverosh het bevel gegee om koningin Vashti voor hom in te bring, maar sy het nie gekom nie.”

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:17 in konteks