Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Nou, dit het gebeur in die dae van Agashverosh, wat oor Indië en selfs tot by Kush, oor ’n honderd sewe en twintig provinsies, geheers het;

2. in die dae toe koning Agashverosh op die troon van sy koninkryk, in die paleis van Shushan, gesit het,

Lees volledige hoofstuk Ester 1