Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe antwoord: “Let op, ek gaan van u af weg en sal intree by יהוה sodat die swerms vlieë Farao, sy diensknegte en sy volk môre mag verlaat. Laat Farao net nie langer bedrieglik optree deur die volk nie te laat gaan om aan יהוה te offer nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:29 in konteks