Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Gaan môre vroeg na Farao wanneer hy uitgaan na die water toe en staan aan die kant van die rivier om hom te ontmoet en die staf wat in ’n slang verander het, moet in jou hand wees

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:15 in konteks