Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 6:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het met Moshe en Aharon gepraat en vir hulle ’n opdrag gegee vir die seuns van Yisra’el en vir Farao, die koning van Mitzrayim, om die seuns van Yisra’el uit die land van Mitzrayim uit te vat.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 6

Kyk Eksodus 6:13 in konteks