Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 6:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe sê יהוה vir Moshe: “Nou sal jy sien wat Ek aan Farao sal doen, want as gevolg van ’n sterk hand sal hy hulle laat gaan en as gevolg van ’n magtige arm sal hy hulle uit sy land uitdryf.”

2. God het met Moshe gepraat en vir hom gesê: “Ek is יהוה.

3. Ek het aan Avraham, aan Yitz’gak en aan Ya’akov verskyn as El-Shaddai (Die Magtige God wat meer as genoeg is) en was Ek nie met My Naam, יהוה, aan hulle bekend nie?

4. Ek het ook My verbond met hulle vasgestel om aan hulle die land Kena’an te gee, die land waarin hulle as besoekers gebly het

Lees volledige hoofstuk Eksodus 6