Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 5:9-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Laat meer werk op die manne gelaai word sodat hulle daaraan kan werk en nie misleidende woorde oorweeg nie.”

10. Die taakmeesters en die opsigters van die volk het uitgegaan en met die volk gepraat en gesê: “So sê Farao: ‘Ek sal nie vir julle strooi gee nie.

11. Gaan haal self vir julle strooi waar julle dit kan kry, maar geen van julle werk word verminder nie’.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 5