Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 40:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Dit het Moshe gedoen, volgens alles wat יהוה hom beveel het, net so het hy gedoen.

17. In die eerste maand, in die tweede jaar, op die eerste van die maand, is die tabernakel opgerig.

18. Moshe het die tabernakel opgerig: hy het sy voetstukke neergesit, sy planke daarop gesit, sy pale vasgemaak en sy pilare opgerig.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 40