Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 40:11-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Salf die kom en sy voetstuk en sonder dit af.

12. Jy moet ook vir Aharon en sy seuns na die ingang van die Tent van Ontmoeting laat kom en jy moet hulle met water was.

13. Jy moet vir Aharon die afgesonderde klere aantrek en hom salf en afsonder sodat hy My kan dien as priester.

14. Jy moet ook sy seuns laat kom en vir hulle die klede aantrek.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 40