Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe brand die woede van יהוה teen Moshe en Hy sê: “Is Aharon, die Leviet, nie jou broer nie? Ek weet dat hy goed kan praat en let op, hy gaan ook reeds uit om jou te ontmoet en as hy jou sien, sal hy bly wees in sy wil, emosie en verstand.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:14 in konteks