Van die honderd talente silwer is die voetstukke van die Afgesonderde Plek en die voetstukke van die verdelingsgordyn gegiet; honderd voetstukke vir honderd talente, ’n talent vir ’n voetstuk