Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 38:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en die voetstukke van die pilare was van koper, die hake en die ringe van die pilare van silwer, die oortreksel van hulle toppe van silwer en hulle self, al die pilare van die voorhof, het silwer ringe gehad.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 38

Kyk Eksodus 38:17 in konteks