Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 35:31-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. en Hy het hom met die Gees van God gevul, met wysheid, met begrip, met kennis en met bekwaamheid vir allerhande werk,

32. om ontwerpe uit te dink, om te werk in goud, silwer en koper,

33. in snywerk, in stene wat ingelê moet word, in houtsneewerk en om te werk in allerhande ontwerpwerk.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 35