Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur toe Moshe van die berg Sinai afkom (die twee tafels van die Getuienis was in die hand van Moshe toe hy van die berg afgekom het) dat Moshe nie geweet het dat die vel van sy gesig geskyn het omdat Hy met hom gepraat het nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:29 in konteks