Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die eersteling van ’n donkie moet jy met ’n lam loskoop en as jy dit nie loskoop nie, moet jy sy nek breek. Al jou eersgebore seuns moet jy loskoop en niemand mag met leë hande voor My verskyn nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:20 in konteks