Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het יהוה met Moshe van aangesig tot aangesig gepraat, soos ’n man met sy vriend praat. Wanneer hy na die kamp toe teruggegaan het, het sy dienskneg, die jongman Y’hoshua, die seun van Nun, nie van die tent af weggegaan nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:11 in konteks