Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het gou van die pad af weggedraai wat Ek hulle beveel het. Hulle het vir hulle ’n gegote kalf gemaak en daarvoor neergebuig en daaraan geoffer en gesê: ‘Dit is jou god, o Yisra’el, wat jou uit die land van Mitzrayim laat optrek het.’”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:8 in konteks