Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het dit uit hulle hand gevat en dit met ’n beitel bewerk totdat hy daarvan ’n gegote kalf gemaak het. Hulle het gesê: “Dit is jou god, o Yisra’el, wat jou uit die land van Mitzrayim laat optrek het.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:4 in konteks