Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want hulle het vir my gesê: ‘Maak vir ons gode wat voor ons uittrek, want hierdie Moshe, die man wat ons uit die land van Mitzrayim laat optrek het, ons weet nie wat van hom geword het nie.’

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:23 in konteks