Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Onthou vir Avraham, Yitz’gak en Yisra’el, U diensknegte, vir wie U by Uself gesweer en aan wie U gesê het: ‘Ek sal julle nageslag vermeerder soos die sterre van die hemel en hierdie hele land waarvan Ek gepraat het, sal Ek aan julle nageslag gee sodat hulle dit vir ewig kan besit.’”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:13 in konteks