Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aharon en sy seuns moet dit aanhê as hulle in die Tent van Ontmoeting ingaan, of as hulle naby die altaar kom, om in die Afgesonderde plek te bedien sodat hulle geen skuld dra en sterf nie. Dit is ’n ewige voorskrif vir hom en vir sy nageslag ná hom.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:43 in konteks