Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So moet dit dan op die voorkop van Aharon wees sodat Aharon die straf vir die oortredinge kan dra met betrekking tot die afgesonderde dinge wat die seuns van Yisra’el sal afsonder deur al hulle afgesonderde gawes. Dit moet voortdurend op sy voorkop wees sodat hulle voor יהוה aanvaar mag word.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:38 in konteks