Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet ook die Urim en die Tumim in die borsplaat van beslissing sit sodat hulle op die hart van Aharon kan wees as hy voor die Teenwoordigheid van יהוה ingaan. Aharon moet die beslissing van die seuns van Yisra’el voortdurend op sy hart draEfe 6:14b voor die Teenwoordigheid van יהוה.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:30 in konteks