Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle moet die borsplaat, met sy ringe, aan die ringe van die skouerstuk met ’n persblou tou vasbind sodat dit bokant die geweefde band van die skouerstuk is en die borsplaat nie loskom van die skouerstuk af nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:28 in konteks