Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Jy moet vier rye stene, in rame gemonteer, insit: die eerste ry moet ’n robyn, ’n topaas en ’n smarag wees.

18. Die tweede ry is ’n turkoois, ’n saffier en ’n diamant.

19. Die derde ry is ’n hiasint, ’n agaat en ’n ametis.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28