Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet die twee stene op die skouers van die skouerstuk vasmaak as herinneringstene vir die seuns van Yisra’el. So sal Aharon hulle name voor die Teenwoordigheid van יהוה op sy twee skouers dra om hulle in herinnering te bring.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:12 in konteks