Vat nou jou broer Aharon en sy seuns saam met hom, uit die seuns van Yisra’el sodat hy My kan dien as priester: Aharon en die seuns van Aharon: Nadav, Avihu, El’azar en Itamar.