Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 27:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die Tent van Ontmoeting, buitekant die verdelingsgordyn wat voor die Getuienis is, moet Aharon en sy seuns dit regmaak om voor die Teenwoordigheid van יהוה te brand, van die aand tot die oggend toe. Dit sal vir die seuns van Yisra’el ’n ewige instelling in hulle geslagte wees.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 27

Kyk Eksodus 27:21 in konteks