Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 26:22-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Vir die kant van die tabernakel, na die weste toe, moet jy ses planke maak.

23. Jy moet ook twee planke maak vir die hoeke van die tabernakel, aan die agterkant.

24. Hulle moet van onder tot bo dubbel wees en bo en onder vas met een ring. So moet dit met altwee wees; hulle sal vir die twee hoeke wees.

25. Daar sal dus agt planke wees met hulle silwer voetstukke, sestien voetstukke: twee voetstukke onder elke plank.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 26