Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 25:3-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Dit is die bydrae wat julle van hulle af moet vat: goud, silwer en koper;

4. blou, pers en bloedrooi stowwe, wit geweefde linne en bokhaar;

5. rooigekleurde ramsvelle, dugongvelle en akasiahout;

Lees volledige hoofstuk Eksodus 25