Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 24:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het gekom en aan die volk al die woorde van יהוה en al die uitsprake meegedeel en die hele volk het met een stem geantwoord en gesê: “Al die woorde wat יהוה gesê het, sal ons doen.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 24

Kyk Eksodus 24:3 in konteks