Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 22:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

By alle sake van vertrouensbreuk, of dit gaan oor ’n bees, oor ’n donkie, oor ’n skaap, oor klere of oor enige iets wat verlore is, waarvan iemand sê: ‘Dit is myne!’ moet die saak van altwee voor die regters kom; die een wat die regters skuldig verklaar, moet aan sy naaste dubbel vergoeding gee.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 22

Kyk Eksodus 22:9 in konteks