Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 22:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As die gesteelde goed, of dit ’n bees, ’n donkie of ’n skaap is, nog lewendig in sy hand gevind word, moet hy dubbel vergoeding gee.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 22

Kyk Eksodus 22:4 in konteks