Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 22:21-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Jy mag nie ’n vreemdeling sleg behandel of hom onderdruk nie, want julle was vreemdelinge in die land van Mitzrayim.

22. Julle mag geen weduwee of wees leed aandoen nie.

23. As jy hulle enigsins leed aandoen en hulle roep uit na My toe, dan sal Ek hulle geroep sekerlik hoor

24. en My woede sal brand en Ek sal julle met die swaard ombring; julle vroue sal weduwees en julle kinders vaderloos wees.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 22