Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As sy nie aanvaarbaar gevind word in die oog van haar meester wat haar vir homself uitgehou het nie, moet hy haar laat loskoop. Hy het nie outoriteit om haar aan ’n vreemde volk te verkoop nie omdat hy ontrou teenoor haar opgetree het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:8 in konteks