Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur na ’n lang tyd dat die koning van Mitzrayim dood is. Die seuns van Yisra’el het gesug as gevolg van die slawerny en hulle het uitgeroep en die uitroep oor hulle slawerny het opgegaan na God toe.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:23 in konteks