Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur in dié dae toe Moshe al opgegroei het dat hy na sy broers uitgegaan en hulle laste gesien het. Hy het gesien hoe ’n Mitzrayiet ’n Hebreër, een van sy broers, slaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:11 in konteks