Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het met Moshe gepraat: “Let op, Ek kom na jou toe in ’n dik wolk sodat die volk kan hoor as Ek met jou praat en jou vir altyd vertrou.” Toe het Moshe die woorde van die volk aan יהוה oorgedra.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:9 in konteks