Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hele berg Sinai was in rook omdat יהוה in ’n vuur daarop afgekom het. Sy rook het opgetrek soos die rook van ’n hoogoond en die hele berg het vreeslik geskud.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:18 in konteks