Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het op die derde dag, met die breek van die dag, gebeur dat daar harde stemme en weerlig en ’n swaar wolk op die berg was en die klank van ’n baie harde ramshoring sodat die hele volk wat in die kamp was, gebewe het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:16 in konteks