Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geen hand mag aan hom raak nie, maar hy moet gestenig word met klippe of met ’n pyl geskiet word; of dit ’n dier of ’n mens is; hy mag nie lewe nie. As die ramshoring ’n lang geluid blaas, mag hulle opgaan na die berg.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:13 in konteks