Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 17:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hele vergadering van die seuns van Yisra’el het, volgens die bevel van יהוה, uitgetrek op hulle reis uit die wildernis van Sien en kamp opgeslaan in Refidim. Daar was geen water vir die volk om te drink nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 17

Kyk Eksodus 17:1 in konteks