Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar elke eersteling van ’n donkie moet jy met ’n lam loskoop. As jy dit nie wil loskoop nie, moet jy sy nek breek en elke eersgeborene van mense onder jou seuns moet jy loskoop.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:13 in konteks