Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is ’n nag van herinnering tot eer van יהוה omdat Hy hulle uit Mitzrayim uitgebring het. Dit is dié nag van יהוה, ’n vasgestelde tyd om onderhou te word deur al die seuns van Yisra’el in hulle geslagte.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:42 in konteks