Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur om middernag dat יהוה al die eersgeborenes in Mitzrayim geslaan het; van die eersgeborene van Farao af, wat op sy troon gesit het, tot by die eersgeborene van die gevangene wat in die tronk was, asook al die eersgeborenes van die diere.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:29 in konteks