Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan moet julle sê: ‘Dit is die Pesagoffer aan יהוה, wat by die huise van die seuns van Yisra’el in Mitzrayim verbygegaan het, toe Hy die Mitzrayiete geslaan, maar ons huise gespaar het’.” Toe het die volk neergebuig en met hulle gesigte op die grond gelê.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:27 in konteks