Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want יהוה sal deurgaan om die hele Mitzrayim te slaan en wanneer Hy die bloed sien aan die bo-kosyn en aan die twee deurposte, sal יהוה by die deur verbygaan en die vernietiger nie toelaat om in julle huise in te gaan om julle te slaan nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:23 in konteks